Skip to content
WhatsApp support
KempieFees 2026
31OCT
Festival

KempieFees 2026

Hoërskool Kempton ParkSat 31 Oct 2026 · 12:00

About KempieFees 2026

**KempieFees 2026** Hoërskool Kempton Park Welkom by KempieFees 2026! Op 31 Oktober bring ons ’n dag van gemeenskapsgees, vermaak en pret vir die hele gesin. Geniet kindervermaak, stalletjies en top optredes deur Die Heuwels Fantasties, Steve Hofmeyr, Liezel Pieters en Loufi, met MC Christo Golden. Moenie dit misloop nie — bring jou familie en vriende! KempieFees 2026 – waar gemeenskap en uitnemendheid saamkom. **Neem asseblief kennis:** Kinders onder 7 jaar is gratis. **Bring asseblief jou eie kampstoel.** **Die volgende word nie toegelaat nie:** Sambrele, Gazebos, Eie kos, Wapens, Dwelms, Troeteldiere, Glas

Location

Hoërskool Kempton ParkH/v Van Riebeeckweg en Firlaan, Kempton Park, 1619, South Africa
Directions
© OpenStreetMap contributors
Don’t miss

More events

All events
FromR50
Book Now